George Armstrong Custer | |
Custer, ongeveer in 1865 | |
'n Amerikaanse kavallerie bevelvoerder
| |
Ampstermyn 1861 – 1876 | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | 5 Desember New Rumley, Ohio |
Sterf | 25 Junie 1876 Crow Agency |
Eggenoot/-note | Elizabeth Clift Bacon |
Alma mater | West Point |
Handtekening | |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Verenigde State |
Oorloë/Veldslae | Amerikaanse Burgeroorlog
Indiaanse Oorloë Slag van Little Bighorn |
George Armstrong Custer (New Rumley, 5 Desember 1839 - Crow Agency, 25 Junie 1876) was 'n Amerikaanse kavallerie bevelvoerder tydens die Amerikaanse Burgeroorlog en die Amerikaanse Indiaanse Oorloë. Hy is die beste bekend vir sy nederlaag en dood in die Slag van Little Bighorn, waar hy en sy mag deur 'n koalisie van Indianse stamme onder leiding van Sitting Bull and Crazy Horse vermorsel is.